- Developer: Carien Van Zyl
- Website: Official website
- Release Date: 2018-10-23
- Supports: Family Sharing
- Languages: English
- Compatibility: Requires iOS 9.0 or later. Compatible with iPhone, iPad, and iPod touch.
## Description
Seisoene bestaan uit 4 Aktiwiteite. (Legkaarte, Vorms, Tel en Aantrek Speletjies)
Hierdie pragtige app is pret om te speel terwyl dit basiese begrippe by die kind vasle. Die app bestaan uit 4 aktiwiteite. (20 stuk legkaart, vorm herkenning, tel en 'n aantrek speletjie) Elke aktiwiteit word herhaal vir elke seisoen met grafika wat by daardie seisoen pas. In die gratis weergawe, kan die kind egter net met die lente aktiwiteite speel.
Die aktiwiteite is ontwerp om die voorskoolse kind te leer van basiese vorms, getalle, liggaamsorientering en die verskille in die seisoene. Vir die kleiner kind is daar 'n stem wat die getalle en vorms uitlees, terwyl die teks ook sigbaar is vir die ouer kind wat leer lees.
Die kind word aangemoedig om die aktiwiteite te voltooi deur 'n vorm van beloning aan die einde van die aktiwiteit. Die app bevat goeie kwaliteit grafika en klanke wat dit onweerstaanbaar maak.
Also available in English as Seasons by Cleverkiddo
Also available in French as Saisons par Cleverkiddo
- Super dynamite bomb destroyer game
- Super Dynamite Fishing
- Super Easy Aces
- Super Eggs Shoot
- Super Elder
- Super Elder Hidden Objects
- Super Elektrus
- Super Elf Jump
- Super Elk Murder HD
- Super Emo Alpaca 暇つぶしゲーム
- Super Emoji Run-Make Emojis Great Again
- Super Emoji Sliding
- Super Endless Fall Rush
- Super Euchre!
- Super Evolution